Al die gerieflike kamers stap uit op die binnetuin en swembad,en is elk toegerus met die volgende:
TV /Mini kroeg /koffie en tee fasiliteite /haardroër / elektriese klokradio Alle badkamers beskik oor 'n bad of stort. Kamers met lugversorging beskikbaar.
Jou gasheer en vrou Frank en Martine sal alles in hul vermoë doen, om u verblyf so gemaklik en aangenaam moontlik te maak.
|
|
|